Happy Client:


Dankie Charmaine!

Ek wil net vir Charmaine van Maid in Heaven Centurion baie dankie sê vir haar flinke en professionele dienste gelewer om my huishulp vir UIF te registreer.  Haar reaksie-tyd op my eposse en telefoonoproepe was uitstekend en is ek te alle tye op hoogte gehou van die vordering met die registrasie. Ek is 'n baie tevrede kliënt!

Groete
Phyllis van der Merwe






Submit your testimonial


Your Testimonial:

Your name:

Your email address: